Die Saturday Star het verspry dat die polisie 'n gebruikte kondom op die toneel gekry is en dat Eugene Terre'Blanche 'n homoseksuele verhouding met sy werkers gehad het. Dis natuurlik met die doel gedoen om ET se goeie naam weereens sleg te maak.
______
Police deny condom find at Terre'Blanche crime scene
Gia Nicolaides | 58 Minutes Ago
Police on Saturday denied claims that a used condom was found in the room where AWB leader Eugene Terre'Blanche was murdered. The Saturday Star newspaper said police leaked information about the used condom found at the crime scene. The paper also said Terre`Blanche may have had a homosexual relationship with one of the two suspects accused of killing him.
Terre'Blanche's bloodied body was found slumped on his bed with his pants down.
The lawyers of the 27 and 15-year-old suspects are expected to present this as evidence when they apply for bail next week. But the police's Adele Myburgh said the information published in the paper on Saturday morning is false.
"I can say with 100 percent certainty that there was no condom found at the crime scene of the late Mr. Eugene Terre'Blanche. This information was not leaked by police," she said.
____
http://www.eyewitnessnews.co.za/articleprog.aspx?id=36908
Om die verkope te beinvloed gaan moeilik wees, om rede dit 'n kitsbesluit is om die koerant te koop. Vir adverteerder is dit egte 'n strategiese besluit om in 'n koerant te adverteer. En ek dink dit is vir hulle belangrik om nie met smeerblaaie geassossieer te word nie. Daar is ook baie minder adverteerders as kopers. Dus kan 'n mens maar deur die koerant se advertensies werk en sistematies die adverteerders kontak. Indien hulle nie kooperatief is nie kan daar natuurlik ook iets by die winkels self gebeur wat hulle verkope benadeel.
Ek dink 'n mens moet ook maar die adverteerders nader om nie verder in hierdie soort smeerblaaie te adverteer nie. Hier is byvoorbeeld die kontakbesonderhede van Mokki:
sandy@twy.co.za, atterbury@mokki.co.za, centurion@mokki.co.za,
kramerville@mokki.co.za, nelspruit@mokki.co.za
http://www.mokki.co.cc/index.php?pclass[]=5&action=searchresults
Hier is 'n voorbeeld van 'n brief wat iemand aan hulle geskryf het:
Sandi,
I came across your ad at the bottom of the Saturday Star's front page. The front page story was about the Eugene Terreblanche murder investigation.
I have seldom in my life encountered such a shameless piece of scurrilous, low-down, sick, plumbing-the-bog style reporting as that story. And unfortunately, because of the ad, I will now always associate your company with this, the worst kind of unethical rumor-mongering.
Regards.
Gustav
Ek dink as nog 'n paar dit doen sal dit begin om 'n impak te he.